SWELLENDAM

27 Aug. 2013 het ‘n groep kleutertjies tussen 3 & 5 jaar oud leer penniefluitjie speel! Hulle is baie gretig om diè instrumentjie te leer speel en het teen hierdie tyd al ‘n goeie begrip van die tegniek daarvan. Al is hul vingertjies nog baie klein, kon ‘n korrek uitgesoekte penniefluitjie pas by hul klein vingertjies!! Hulle is so pragtig en vorder baie oulik.

Weens die beskerming van die kleuters se privaatheidsregte sal hul foto’s nie geplaas word nie.