Orders / Bestellings

  • Bmol penniefluitjie
  • C penniefluitjie
  • Penniefluitjie boek: “Penniefluitjie Pret in S.A.” [Die boek is beskikbaar in Afrikaans, Engels en braille.  Braille boeke kan by die Pionier drukkery in Worcester bestel word.  Kontak hulle gerus.
  • ‘n Penniefluitjie Liedboek: “Meer penniefluitjies klink al mooier” / “Cool sounds with more pennywhistles”  [Dit is ‘n boek met liedere in verskillende harmonieë vir meer as een penniefluitjiespeler wat saam wil speel.]
  • ‘n Penniefluitjie pakket : Dis ‘n Bmol of C penniefluitjie, ‘n handboek: Penniefluitjie Pret in S.A. plus kursus-DVD in Afrikaans.
  • ‘n Volledige Penniefluitjie packet: Dis ‘n C en Bmol penniefluitjie, ‘n handboek: Penniefluitjie Pret in S.A., plus kursus-DVD in Afrikaans.
  • Nuutste boek: “100 penniefluitjies weerklink VIR JESUS

[Die boek leer jou speel en bevat slegs geestelike liedere vir ‘n solo penniefluitjiespeler en ook verskillende harmonieë vir meer as een penniefluitjiespeler wat saam wil speel.]

Stuur vir ons ‘n navraag per e-pos oor prys en bestellings / email us for orders :  music@lando.co.za