Swellendam / Slangrivier

SLANGRIVIER – Pennywhistle Project

Susan Odendaal, the pennywhistle facilitator, teaches disadvantaged children how to play the pennywhistle when a company donate finances to arrange a Basic Pennywhistle Instruction Courses, Follow-up Courses, Train a Trainer Courses, and a Pennywhistle Gala Concert – with prises for the best pennywhistlers in the region/s.

Susan was so determined to carry on teaching several groups to play and enjoy the pennywhistle.
15 September 2018: At Slangrivier, a small settlement near Heidelberg in the Western Cape, South Africa, she settled a Pennywhistle Project with Fifteen AFM Sunday School learners and two adults. Each one received a pennywhistle in C and a handbook. Their newly discovered talents were surprising. At the end of the course, a ten year old boy asked her: “Is the whistle mine, can I take it home?” Susan replied: “If you promise to look very well after the whistle it will be yours!” His happy little face was amazing!! The group would like to play Christmas songs in harmony during 2018’s Christmas Season!!

"Slangrivier AFM Church Sunday School learners"

SWELLENDAM – Gesins Projek

Bring musiek terug in die huis waar oupa en sy kleinkinders saam kan musiek maak. Op 1 September 2018 is ‘n Basiese Penniefluitjie Kursus gegee aan ‘n behoeftige huisgesin in Railton, Swellendam. Oupa Piet De Wee (62 jaar oud) en sy kleikinders Julian Veldsman (16), Mellinesia (14) en Joshua (9) het saam die kursus bygewoon. Hulle is baie opgewonde om saans saam penniefluitjie te speel in plaas daarvan dat die kinders doelloos in die strate rond drentel! Inderdaad ‘n pragtige gesinnetjie.

SWELLENDAM – Kleuter Projek

27 Aug. 2013 het ‘n groep kleutertjies tussen 3 en 5 jaar oud het geleer penniefluitjie speel! Hulle het teen hierdie tyd al ‘n goeie begrip van die tegniek van die penniefluit. Al is hul vingertjies nog baie klein, kon ‘n korrek-uitgesoekte penniefluitjie pas by hul klein vingertjies!! Hulle is so pragtig en vorder baie oulik.

Weens die beskerming van die kleuters se privaatheidsregte sal hul foto’s nie geplaas word nie.

Contact / Skakel:
Susan
Phone: +27(0)82 775 1993
Fax: 086 614 3360
Email / Epos: music@lando.co.za